Dialoog in fiksie

Dialoog, in fiksie, is 'n verbale gesprek tussen twee of meer karakters. Indien daar net één karakter is wat praat, is dit 'n monoloog.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy