Dili

Dili

Díli
Stad
'n Uitsig oor Dili
'n Uitsig oor Dili
Kaart van die stad
Kaart van die stad
Dili is in Oos-Timor
Dili
Dili
Die ligging van Dili in Oos-Timor
Koördinate: 8°34′S 125°34′O / 8.567°S 125.567°O / -8.567; 125.567
LandVlag van Oos-Timor Oos-Timor
Distrik Dili-distrik
Stigting1520
Regering
 • BurgemeesterJaime Correia
Oppervlak
 • Totaal48,268 km2 (18,636 vk. myl)
Hoogte
11 m (36 ft)
Bevolking
 • Totaal193 563
 • Digtheid4 000/km2 (10 000/vk. myl)
 • Metrodigtheid234 331/km2 (606 910/vk. myl)
TydsoneUTC+09:00 (OTT)

Dili (Portugees: Díli) is die hoofstad, ekonomiese sentrum, belangrikste hawestad en grootste nedersetting in die eilandnasie van Oos-Timor. Die stad is aan die noordkus van die eiland Timor, die grootste en mees oostelike van die Klein-Soenda-eilande, geleë. Die stad het 'n bevolking van 193 563 in 2010 gehad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy