Doctor Zhivago

Hierdie artikel handel oor die rolprent. Vir die boek deur Boris Pasternak, sien Dokter Zjiwago.
Doctor Zhivago
Regisseur David Lean
Draaiboek Boris Pasternak (roman)
Robert Bolt (draaiboek)
Met Omar Sharif
Geraldine Chaplin
Julie Christie
Musiek deur Maurice Jarre
Kinematografie Freddie Young
Redigeerder Norman Savage
Uitgereik 1965
Speeltyd 197 min
Land VSA
Taal Engels
IMDb-profiel

Doctor Zhivago (Russies: До́ктор Жива́го; Afrikaans: Dokter Zjiwago) is ’n epiese drama-romanse-oorlog-rolprent van 1965 wat deur David Lean geregisseer is en losweg op ’n roman van Boris Pasternak gegrond is. Dit was dekades lank gewild en is sedert 2010 die agtste mees winsgewende rolprent van alle tye in Amerika as inflasie in ag geneem word.[1]

  1. "Doctor Zhivago" (in Engels). Box Office Mojo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2019. Besoek op 20 Januarie 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy