Dolomiet | |
---|---|
Formule | CaMg(CO3)2 |
Onsuiwerhede | Fe, Mn, Co, Pb, Zn |
Nickel-Strunz (10) | 5.AB.10 |
Kleur | kleurloos, wit, grys, rooierig, bruinerig, pienk[1] |
Glans | glasagtig, harsagtig, wasagtig, pêrelagtig [1] |
Hardheid | 3,5 -4 (Mohs)[1] |
Digtheid | 2,84-2,86 g/cm3[1] |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | eenassig (-) |
RI-waardes | nω = 1.679 - 1.681 nε = 1.500 - 1.503 [1] |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | trigonaal |
Ruimtegroep | R3 |
Strukturbericht-kode | G1₁ |
Nommer | 148 |
Eenheidsel | a = 480,12 pm; c=1600,2 pm |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Dolomiet is 'n mineraal met algemene formule CaMg(CO3)2.
Die naam word ook vir 'n tipe kalksteenrots gebruik wat hoofsaaklik uit hierdie mineraal bestaan.