Domkerk van Speyer

Domkerk van Speyer*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die Domkerk van Speyer soos vanaf die suide gesien.
Ligging van Domkerk van Speyer op 'n kaart (Duitsland)
Domkerk van Speyer
Domkerk van Speyer
Posisie van die Domkerk van Speyer in Duitsland
Koördinate: 49°19′02″N 08°26′33″O / 49.31722°N 8.44250°O / 49.31722; 8.44250
Lande Vlag van Duitsland Duitsland
Tipe Kultureel
Kriteria ii
Verwysings 168
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1981  (5de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Domkerk van Speyer (amptelik Domkirche St. Maria und St. Stephan) is die katedraalkerk van die Rooms-Katolieke diosese Speyer. Ná die vernietiging van die Franse abdy Cluny is die domkerk in Speyer in die Duitse deelstaat Rynland-Palts die wêreld se grootste bewaarde Romaanse kerkgebou. Dit is in 1981 as UNESCO-wêrelderfenis gelys en is daarnaas 'n beskermde kultuurgoed volgens die Haagse Konvensie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy