Douglas Fairbanks Jr.

Douglas Fairbanks Jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Douglas Elton Fairbanks Jr.
Geboorte (1909-12-09)9 Desember 1909
Sterfte 7 Mei 2000 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1916–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Douglas Fairbanks Jr. (9 Desember 1909 – 7 Mei 2000) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Little Caesar (1931), The Narrow Corner (1933), The Prisoner of Zenda (1937), en Sinbad, the Sailor (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy