Duinewasbessie | |
---|---|
Duinewasbessie aan die Kaapse kus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. cordifolia
|
Binomiale naam | |
Morella cordifolia (L.) Killick
| |
Sinonieme | |
|
Die duinewasbessie (Morella cordifolia) is 'n immergroen struik wat voorkom aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Die struik kan tot 3 m hoog word. Weens sy hoogte het die struik 'n FSA-boomnommer: 37.1.[1]