Dvorak-sleutelbord

Die Dvorak-sleutelbord se uitleg verminder spanning tydens tikwerk en stel gebruikers in staat om vinniger te tik as met die QWERTY-uitleg.

Die Dvorak vereenvoudigde sleutelbord is 'n sleutelborduitleg wat deur Drs. August Dvorak en William Dealy in die 1920's en die 1930's ontwerp is as 'n alternatief tot die steeds gewilde QWERTY-sleutelborduitleg.



From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy