Ed Miliband

Edward Miliband
Ed Miliband
Ed Miliband in 2015

Ampstermyn
25 September 2010 – 8 Mei 2015
Vise Harriet Harman
Monarg Elizabeth II
Eerste minister David Cameron
Voorafgegaan deur Harriet Harman
Opgevolg deur Harriet Harman

Leier van die Arbeidersparty
Ampstermyn
25 September 2010 – 8 Mei 2015
Vise Harriet Harman
Voorafgegaan deur Gordon Brown
Opgevolg deur Jeremy Corbyn

Persoonlike besonderhede
Gebore 24 Desember 1969 (1969-12-24)
Fitzrovia, Londen, Engeland
Politieke party Arbeidersparty (Verenigde Koninkryk)
Eggenoot/-note Justine Thornton
Kind(ers) 2 seuns

Edward Samuel Miliband (gebore 24 Desember 1969) is 'n Britse politikus en sedert 2005 lid van die parlement (LP) vir Doncaster North in Engeland, 'n setel waarvoor hy in 2010, 2015 en 2017 herverkies is. Hy was die leier van die Arbeidersparty en opposisieleier van 2010 tot 2015. Hy het van 2007 tot 2010 in die kabinet van eerste minister Gordon Brown gedien.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in