Edmund Hillary

Sir Edmund Hillary
Edmund Hillary in 2004
Gebore
Edmund Percival Hillary

(1919-07-20)20 Julie 1919
Sterf11 Januarie 2008 (op 88)
Auckland, Nieu-Seeland
NasionaliteitVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Beroepbergklimmer en ontdekkingsreisiger
Bekend vireerste bestyging van Berg Everest saam met Tenzing Norgay op 29 Mei 1953
EggenootLouise Mary Rose (1953–75)
June Mulgrew (1989–2008)
KindersPeter (* 1954)
Sarah (* 1955)
Belinda (1959–1975)
Ouer(s)Percival Augustus Hillary
Gertrude Hillary, née Clark
Handtekening

Sir Edmund Percival Hillary (20 Julie 191911 Januarie 2008) was 'n Nieu-Seelandse bergklimmer en ontdekkingsreisiger. Op 29 Mei 1953 het Hillary saam met die Sjerpa-bergklimmer Tenzing Norgay die eerste mens geword wat die piek van Berg Everest bereik het. Hulle was deel van die negende Britse ekspedisie na Everest onder leiding van John Hunt.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy