Engelkruid

Engelkruid
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. archangelica
Binomiale naam
Angelica archangelica

Engelkruid (Angelica archangelica, ook tuin-angelika) is 'n tweejarige plant in die familie Apiaceae, waarvan 'n subspesie verbou word vir sy soetgeurige, eetbare stingels en wortels.

Soos met ander spesies in die Apiaceae-familie, is die plant se voorkoms soortgelyk aan verskeie giftige spesies (Conium, Heracleum en andere), en behoort nie ingeneem te word voordat dit met volkome sekerheid geïdentifiseer is nie. Sinonieme sluit in wildeseldery, Norweegse angelika, Archangelica officinalis [Hoffm.] en Archangelica officinalis var. himalaica [C.B.Clarke].

  1. "Angelica archangelica information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Besoek op 3 Maart 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy