Ephraim Katzir

Ephraim Katzir

Ephraim Katzir (Hebreeus: אפרים קציר) (16 Mei 191630 Mei 2009) was 'n Israeliese biofisikus en Arbeidsparty-politikus. Hy was die vierde president van Israel van 1973 tot 1978.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy