Eure

Eure (27)
Ligging van Eure in Frankryk
Gewes Normandië
Prefektuur Évreux
Onderprefekture Les Andelys
Bernay
Bevolking 586 543 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 97 inw./vk km
Oppervlakte 6 040 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 43
Munisipaliteite 675
President van die
Conseil général
Jean-Louis Destans (PS)

Eure (27) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die twee départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Évreux.

Die département het ongeveer 586 543 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy