FC Groningen

FC Groningen
Volle naam Football Club Groningen
Stigting 16 Junie 1971
Tuisveld Euroborg,
Groningen
Kapasiteit 22 550
Voorsitter Vlag van Nederland Hans Nijland
Afrigter Vlag van Nederland Erwin van de Looi
 liga   = Eredivisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

FC Groningen is 'n Nederlandse sokkerspan in die stad Groningen wat in die Eredivisie speel. FC Groningen speel sy wedstryde sedert 2006 in die Euroborg-stadion (22 550 sitplekke). In 2015 het die klub die KNVB-Beker gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy