FC Schalke 04

FC Schalke 04
logo
Volle naam Fußball-Club
Gelsenkirchen-Schalke 04 e.V.
Bynaam/me Die Königsblauen
Die Knappen
Stigting 1904
Tuisveld Veltins-Arena,
Gelsenkirchen
Kapasiteit 61 673
Voorsitter Peter Peters
Horst Heldt
Alexander Jobst
Bestuurder Jens Keller
Liga 2. Bundesliga
2023/24 10. posisie, Bundesliga 2
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Die Veltins-Arena, Gelsenkirchen

FC Schalke 04 is 'n sportklub uit Gelsenkirchen in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Schalke is 'n stadsdeel van Gelsenkirchen. Naas sokker het die klub ook afdelings vir basketbal, handbal, tafeltennis en atletiek. Schalke het baie mededinging met die nabye span Borussia Dortmund. Hierdie derby staan bekend as die Revierderby en is een van die strafste derbies in die wêreld.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy