Fauna Europaea

Fauna Europaea is ’n databasis met inligting oor die wetenskaplike name en verspreiding van alle lewende, veelsellige land- en seediere in Europa.[1] Die geld vir die daarstelling daarvan is aanvanklik deur die Europese Unie verskaf (2000-2004). Die projek word deur die Universiteit van Amsterdam medebestuur.

  1. "Fauna Europaea – all European animal species on the web". PubMed Central (in Engels). National Center for Biotechnology Information. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 28 Desember 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy