Felipe VI | |
---|---|
Koning van Spanje | |
Felipe VI | |
Dinastie | Huis van Bourbon (Spaans: Borbón) |
Bewind | 19 Junie 2014 |
Gebore | 30 Januarie 1968 |
Madrid, Spanje | |
Voorganger | Juan Carlos I |
Gade | Letizia Ortiz Rocasolano |
Kinders | Leonor, prinses van Asturië; prinses Sofia |
Vader | Juan Carlos I |
Moeder | Sofía van Griekeland en Denemarke |
Felipe VI (* 30 Januarie 1968 in Madrid as Felipe Juan Pablo y Alfonso de Todos los Santos de Borbón y Grecia), prins van Asturië en Gerona, is ná die abdikasie van sy vader, Juan Carlos I, op 19 Junie 2014 tot koning van Spanje uitgeroep.