Fjodor III van Rusland

Fjodor III van Rusland
Tsaar van die hele Rusland
Fjodor III
Dinastie Romanof
Bewind 29 Januarie 1676
- 7 Mei 1682
Kroning 18 Junie 1676
Volle naam Fjodor Aleksejewitsj Romanof
Gebore 9 Junie 1661
Moskou
Gesterf 7 Mei 1682
Moskou
Voorganger Aleksei
Opvolger Iwan V en Pieter I
Gade Agafia Simjonowna Groesjefska
Marfa Matwejewna Apraksina
Vader Aleksei
Moeder Maria Miloslafskaja

Fjodor III Aleksejewitsj van Rusland (Russies: Фёдор III Алексеевич) (9 Junie 1661 - 7 Mei 1682) was van 1676 tot 1682 tsaar van Rusland. Tydens sy kort heerskappy was daar sprake van ’n groot Poolse kulturele invloed op die Kremlin.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy