Fordisme

Die Model T-Ford, eerste model deur massaproduksie vervaardig (1928).
Werkers aan die produksielyn by Ford (1913)

Fordisme, so genoem na die motorvervaardiger Henry Ford, verwys na verskillende sosiale teorieë oor produksie en organisering van werk. In 'n breër sin verwys Fordisme na die verbruikersamelewing van die 20ste eeu.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy