Franschhoek

Franschhoek
Franschhoek en die Bergriviervallei vanaf Franschhoekpas gesien
Franschhoek en die Bergriviervallei vanaf Franschhoekpas gesien
Franschhoek is in Wes-Kaap
Franschhoek
Franschhoek
 Franschhoek se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°55′S 19°08′O / 33.917°S 19.133°O / -33.917; 19.133
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitStellenbosch
Stigting1688
Oppervlak
 • Totaal1,80 km2 (0,69 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 066
 • Digtheid592/km2 (1 530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense76.7%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense6.2%
 • Swart mense15.5%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Engels 44.0%
 • Afrikaans 43.7%
 • Xhosa 1.6%
 • Ander 10.7%
Skakelkode021

Franschhoek is 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 75 kilometer van Kaapstad af, met 15 616 inwoners, insluitend die omringende voormalige townships. Franschhoek behoort sedert die jaar 2000 tot die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit.

Die dorp se naam was oorspronklik "Olifantshoek", 'n verwysing na die talle olifante wat hier oor die berg na die digte bosse van die vallei afgeloop en sodoende 'n pad uitgetrap het, wat later ook deur die plaaslike setlaars gebruik is.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Franschhoek". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy