Fukui-prefektuur

Kaart
Vlag van die Fukui-prefektuur

Fukui-prefektuur (福井県 Fukui-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Fukui is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy