Gaia (mitologie)

Gaia
Griekse oergodin
Gaia, deur Anselm Feuerbach (1875)
Gaia, deur Anselm Feuerbach (1875)
Naam Gaia
Godin van Die aarde
Blyplek Aarde
Gade Uranos, Pontos, Tartaros
Ouers Geen of Chaos (Hesiodus) of
Eter en Hemera (Hyginus)
Broers, susters Eros, Erebos, Tartaros en Nyx (Hesiodus)
Kinders Uranos, Pontos, die Ourea, Honderdhandiges, siklope, Titane, gigante, Nereus, Taumas, Forkus, Keto, Eurubia, Ergia, Tufon
Romeinse eweknie Terra

Gaia (Grieks: Γαῖα; "grond" of "aarde") was in die Griekse mitologie die dogter van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan het. Sy was die verpersoonliking van die aarde. Haar eweknie in Romeinse mitologie is Terra Mater of Tellus.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy