Gal

Gal (geel kolle) in 'n lewer-biopsie.

Gal verwys na 'n groen tot geelbruin vloeistof wat deur die lewer afgeskei word. Gal is gedeeltelik 'n afvalproduk, maar speel ook 'n belangrike rol omdat hy soute bevat wat die vetglobules afbreek tot vetdruppeltjies wat dan in die dunderm verteer kan word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy