Gaskompressor

'n Enkelfase sentrifugale kompressor
Animasie van 'n aksiale kompressor.
Hierdie superaanjaer (die blink top) aan 'n versnelrenmotor staan ook bekend as 'n kompressor

'n Gaskompressor is 'n toestel wat 'n gas se druk verhoog deur die volume daarvan te verklein.

'n Kompressor doen min of meer aan gas wat 'n pomp aan vloeistof doen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy