Gemma Arterton

Gemma Arterton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gemma Christina Arterton
Geboorte 2 Februarie 1986 (1986-02-02)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gemma Arterton (gebore 2 Februarie 1986) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Quantum of Solace (2008), Clash of the Titans (2010), Prince of Persia: The Sands of Time (2010), en The Voices (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy