Genommerde roetes in Suid-Afrika

Nasionale roetemerker
Provinsiale roetemerker
Streeksroetemerker
Metropolitaanse
roetemerker

In Suid-Afrika word die meerderheid paaie aangewys as genommerde roetes om reisigers behulpsaam te wees met hul navigasie. Die landswye nommeringstelsel bestaan uit nasionale roetes wat stede met mekaar verbind, en provinsiale en streeksroetes, wat kleiner dorpe en ander roetes op die netwerk verbind, Laastens, is daar binne die verskillende stedelike gebiede ook skemas van metropolitaanse roetenommering.[1]

  1. Falkner, John (Mei 2012). South African Numbered Route Description and Destination Analysis. National Department of Transport. p. xi. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 3 September 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy