George Harrison

Ingang na die George Harrison Park in Johannesburg.

George Harrison was 'n prospekteerder wat na bewering die Witwatersrandse goudveld op die plaas Langlaagte ontdek het. Hy was bevriend met George Walker en George Honeyball. Hy het blykbaar die hoofrif in 1886 ontdek. Hy het daarna die Rand verlaat.


From Wikipedia, the free encyclopedia ยท View on Wikipedia

Developed by Tubidy