Georgi Michailowitsj, graaf Brasof

Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Michailowitsj

Georgi Michailowitsj
Gebore(1910-08-06)6 Augustus 1910
Sterf21 Julie 1931 (op 20)
NasionaliteitRussies
TitelGraaf Brasof
Ouer(s)Groothertog Michail Aleksandrowitsj van Rusland en Natalia Brasowa

Georgi Michailowitsj, graaf Brasof (Russies: Георгий Михайлович, граф Брасов; 6 Augustus [O.S. 24 Julie] 1910 tot 21 Julie 1931) was ’n Russiese adellike en ’n afstammeling van die Huis van Romanof deur ’n morganatiese lyn. Hy het op 20-jarige leeftyd in ’n motorongeluk gesterf.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy