Georgia Schmidt

Georgia Schmidt
Geboorte (1904-08-26)26 Augustus 1904
Sterfte 18 April 1997 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Georgia Schmidt (26 Augustus 1904 – 18 April 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Goin' South (1978) en Midnight Madness (1980), en in die televisiereekse Police Woman (1974) en Magnum, P.I. (1980).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy