Gert Sibande-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Gert Sibande
Kaart van Suid-Afrika wat Gert Sibande in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC30
Plaaslike munisipaliteite Albert Luthuli, Dipaleseng, Govan Mbeki, Lekwa, Mkhondo, Msukaligwa, Pixley ka Seme
Hoofstad Secunda
Burgemeester Kgotso William Motloung
Grootste tale Zoeloe, Swazi, Afrikaans
Oppervlakte 31 846 km²
Bevolking 900 008 (2001)

Die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Oosvaal-distriksmunisipaliteit) is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Secunda. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC30


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy