Grafiese kommunikasie

Grafiese kommunikasie soos die naam aandui, is kommunikasie met behulp van grafiese elemente. Hierdie elemente sluit simbole (karakters en ikone) in en beelde (tekeninge en foto's) en kan die passiewe bydraes van die substraat, kleur en omgewing insluit. Dit is die proses van die skep, vervaardiging en verspreiding van materiaal waarin woorde en beelde om data, konsepte, en emosies oor te dra.[1]

Grafiese kommunikasie sluit al die fases van die grafiese kommunikasie prosesse in: van die ontstaan van die idee (ontwerp, uitleg en tipografie) deur middel van herprodusering, afwerking en verspreiding van die twee - of drie-dimensionele produkte of elektroniese oordrag.[1]

  1. 1,0 1,1 Definition of Graphic Communications Geargiveer 6 Maart 2008 op Wayback Machine GRAPHIC COMM CENTRAL, 2008. Accessed 25 Feb 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy