Groenlo

Groenlo
Dorp
Vlag van Groenlo
Vlag
Wapen van Groenlo
Wapen
Groenlo is in Gelderland
Groenlo
Groenlo
Ligging van Groenlo in Gelderland
Koördinate: 52°02′28″N 6°37′02″O / 52.04111°N 6.61722°O / 52.04111; 6.61722
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland
Munisipaliteit Oost Gelre
Oppervlak
 • Totaal9,14 km2 (3,53 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal10 062
 • Digtheid1 069/km2 (2 770/vk. myl)
Poskode
7141
Skakelkodes0544
Webwerfwww.groenlo.nl
Gragt in Groenlo met kanons (2008)

Groenlo () (Nedersaksies: Grolle of ouer Nederlands: Grol) is 'n stad in die gemeente Oost Gelre en lê in die provinsie Gelderland in Nederland en het ongeveer 10000 inwoners (2007). Hierdie stad is in oostelike deel van die Achterhoek geleë.
Die bierbrouery Grolsch is in 1615 in Groenlo ontstaan, en dra die ou naam van Groenlo: Grol.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy