Grolsch Veste

Grolsch Veste

Bynaam Hel van Enschede
Vorige name Arke Stadion
Ligging Coloseum, Enschede (Nederland)
Eienaar FC Twente
Kapasiteit 30 014 (sokker)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1997
Geopen 1998
Uitgebrei 2008, 2011
Huurders
FC Twente, Nederland

Die Grolsch Veste is die tuisveld van die sokkerspan FC Twente. Die Nederlandse nasionale sokkerspan speel ook soms hier.

Die stadion se naam kom van die bierbrouery Grolsch, wat oorspronklik uit die vesting (Veste, of sterk stad) Groenlo kom.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy