Gronddegradasie

Intensiewe bewerking lei tot gronddegradasie.
Bome geplant om die afloop te keer en die land te stabiliseer.

Die uitwerking van gronddegradasie of grondagteruitgang is dat die grond heeltemal alle vrugbaarheid verloor en indirek ’n onvrugbare woestyn word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy