Groothertog Georgi Aleksandrowitsj van Rusland

Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Aleksandrowitsj en die van is Romanof.

Georgi Aleksandrowitsj
Groothertog, Tsesarewitsj

Huis Romanof
Vader Aleksander III van Rusland
Moeder Prinses Dagmar van Denemarke
Gebore 21 Mei [O.S. 9 Mei] 1871,
Tsarskoje Selo, Russiese Ryk
Oorlede 22 Junie [O.S. 10 Junie] 1899,
Georgië, Russiese Ryk
Groothertog Georgi omstreeks 1890.

Groothertog Georgi Aleksandrowitsj (Russies: Георгий Александрович; 21 Mei [O.S. 9 Mei] 1871 – 22 Junie [O.S. 10 Junie] 1899) was die derde oudste seun van keiser Aleksander III van Rusland en sy vrou, prinses Dagmar van Denemarke. Hy was ’n groothertog en tsesarewitsj.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy