| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Mopani | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM332 | ||
Burgemeester | Matome Peter Matlou | ||
Hoofstad | Modjadjiskloof (Duiwelskloof) | ||
Grootste tale | Noord-Sotho, Tsonga, Suid-Sotho, Afrikaans | ||
Area | 1 891[1] km² | ||
Bevolking | 212 701 (2011)[1] |
Die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die munisipaliteit is na die Letabarivier vernoem.