Grotkuns

Grottekeninge in die nasionale park Serra da Capivara, Brasilië.
Sanrotskuns uit die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Grotkuns is ’n soort rotskuns wat teen die mure of dak van grotte aangetref word. Die term dui gewoonlik op ’n prehistoriese oorsprong, maar grotkuns kan ook onlangse kuns wees: In die Gabarnmunggrot in Noord-Australië is die oudste tekeninge ouer as 28 000 jaar, terwyl die mees onlangse tekeninge minder as ’n eeu gelede gemaak is.[1]

  1. Robert Gunn, Bruno David, Jean-Jacques Delannoy en Margaret Katherine, "The past 500 years of rock art at Nawarla Gabarnmang, central-western Arnhem Land" in: Bruno David, Paul S.C. Taçon, Jean-Jacques Delannoy, Jean-Michel Geneste (reds.), The Archaeology of Rock Art in Western Arnhem Land, Australia (2017), pp. 303–328.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy