Guido van Arezzo

Standbeeld van Guido in Arezzo

Guido van Arezzo (ook Guido Aretinus, Guido Aretino, Guido da Arezzo, Guido Monaco, Guido d'Arezzo, of Guy van Arezzo ook Guy d'Arezzo) (991/992 – na 1033) was 'n Italiaanse musiekteoretikus van die Middeleeue. Hy word beskou as die uitvinder van moderne Musieknotasie, of Notebalknotasie, wat Neumatiese notasie vervang het. Sy teks, die Micrologus, was die tweede mees verspreide verhandeling op musiek in die Middeleeue naas die skrywes van Boethius.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy