H.J.J.M. van der Merwe

H.J.J.M. van der Merwe
Die egpaar Van der Merwe.
Gebore
Henderik Johannes Jan Matthys van der Merwe

27 Oktober 1913
Sterf25 Februarie 1974 (op 60)
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepDosent, taalkundige
Bekend virTaalkundige werke
EggenootWinnie de Klerk

Henderik Johannes Jan Matthys van der Merwe (27 Oktober 191325 Februarie 1974) was 'n Afrikaanse taalkundige en die eerste lid van die doseerpersoneel van die departement Afrikaans aan die Universiteit van Suid-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy