Haker

Let op die kop van speler nommer 2 (die hakker) in die skrum.

'n Haker is die nommer 2 spelerposisie in rugby. 'n Haker is tipies effens kleiner as 'n stut, maar 2 keer so aggressief. Dis die ou wat die bal in die lynstaan ingooi, met 'n blitsige voet om 'n bal in die skrum te haak. Deesdae is hulle geneig om so groot soos 'n stut te wees (om op te maak vir lg. se gebreke). Hulle versteur gevolglik die balans in die skrum, en sukkel om 'n bal reguit in te gooi. Gevolglik erg gefrustreerd en geneig om strafskoppe af te staan. Hulle hoef gelukkig nie meer 'n bal in die skrum te haak nie, want dié word nou onder die slotte se voete ingegooi deur die skrumskakel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy