Hans Selye

Hans Selye
Borsbeeld van Hans Selye by Selye János Universiteit, Komárno, Slovakia

Gebore (1907-01-26)26 Januarie 1907
Wene, Oostenryk-Hongarye
Oorlede 16 Oktober 1982 (op 75)
Montreal, Quebec, Kanada

János (Hans) Hugo Bruno Selye. CC (26 Januarie 1907 – 16 Oktober 1982) was 'n pionier Oostenryk-Kanadees endokrinoloog van Hongaarse oorsprong. Hy het baie belangrike wetenskaplike werk op die hipotetiese non-spesifieke response van 'n organisme teenoor stressore gedoen. Alhoewel hy nie al die aspekte van glukokortikoïede erken het nie, was Selye bewus van hul rol in die stres reaksie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy