Hardeskyf

'n IBM hardeskyf, circa 2002, met die metaal hulsel verwyder. Die plate is hoogs weerkaatsend.

'n Hardeskyf is 'n toestel wat gebruik word vir die stoor van data op 'n magnetiese oppervlak in die vorm van hardeskyfplate.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy