Harosa

Die Harosa (Cavalier-Smith, 2010) is 'n subregnum van die Chromista wat 'n regnum van die eukariote is.

Die groep is sinoniem met die "SAR" (Stramenopiles, Alveolata en Rhizaria) (Burki et al., 2007, Adl et al., 2012) en bestaan uit die Alveolata, Heterokonta (syn. Stramenopiles) en Rhizaria.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy