Hawker Hurricane

Hawker Hurricane
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Hawker Aircraft
Ontwerp deur Sydney Camm
Nooiensvlug 6 November 1935
Status Uit diens gestel
Hoofgebruikers Britse Lugmag
Kanadese Lugmag
Vervaardig 14,231

Die Hawker Hurricane was 'n eenmotorige, enkelsitplek vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Britse Lugmag gebruik is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 6 November 1935 voltooi.

Die Hurricane se raam lyk baie soos die Hawker Fury, 'n dubbeldekkervliegtuig wat voor dit vervaardig is. Die Hurricane het aanvanklik bekend gestaan as die Fury Monoplane en eers in 1936 as die Hurricane bekend geraak.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy