Heinz-Harald Frentzen

Heinz-Harald Frentzen

Geboortedatum 18 Mei 1967 (1967-05-18)
Geboorteplek Mönchengladbach, Wes-Duitsland
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitser
Aktiewe jare 1994–2003
Ou span(ne) Sauber, Williams, Jordan, Prost, Arrows
Inskrywings 160
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 3
Podiums 18
Loopbaanpunte 174
Voorste wegspronge 2
Vinnigste rondtes 6
Eerste F1-wedren 1994 Brasiliaanse Grand Prix
Eerste wen 1997 San Marino Grand Prix
Laaste wen 1999 Italiaanse Grand Prix
Laaste inskrywing 2003 Japannese Grand Prix

Heinz-Harald Frentzen, (gebore 18 Mei 1967 in Mönchengladbach, Wes-Duitsland), is 'n afgetrede Duitse professionele renjaer. Hy was 'n Formule Eenjaer en die wenner van beide die 1999 Franse en Italiaanse Grands Prix in 'n Jordan-Mugen-Hondamotor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy