Heracles Almelo

Heracles
Volle naam Heracles Almelo
Stigting 3 Mei 1903
Tuisveld Polman Stadion,
Almelo
Kapasiteit 13 500
Voorsitter Vlag van Nederland Jan Smit
Afrigter Vlag van Nederland
Liga Eredivisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Heracles Almelo is 'n sokkerspan in die stad Almelo wat in die Nederlandse Eredivisie speel. Heracles speel in die Polman Stadion (kapasiteit: 13 500 toeskouers). Vroeër (tot 1974) het die klub SC Heracles (Sport Club) geheet. Heracles het in die amateurtyd twee keer die nasionale titel gewen. In 2012 het Heracles in die eindstryd van die KNVB-Beker met 3-0 geklop vir PSV Eindhoven.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy