Herschelle Gibbs

Herschelle Gibbs
Herschelle Gibbs in 2009
Volle naam Herschelle Herman Gibbs
Gebore 23 Februarie 1974 (1974-02-23)
Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1.75 m
Kolfstyl Regshandig
Rol Aanvangskolwer
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 264) 27 November 1996 v Indië
Laaste Toets 10 Januarie 2008 v Wes-Indië
EDI debuut (no 42) 3 Oktober 1996 v Kenia
Laaste EDI 27 Februarie 2010 v Indië
EDI hempno. 09 (wissel jaarliks)
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
1990/91–2003/04 Westelike Provinsie
2004/05–2005/06 Kaapse Kobras
2008–10 Deccan Chargers
2012– Mumbai Indians
2008 Glamorgan graafskap
2010– Yorkshire graafskap
2010– Noordelike Distrikte, Nieu-Seeland
2011–12 Perth Scorchers
2012– Durham Dynamos
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1e rang A-lys
Wedstryde 90 248 193 388
Lopies aangeteken 6,167 8,094 13,425 11,976
Kolfgemiddeld 41.95 36.13 42.21 35.42
100s/50s 14/26 21/37 31/60 27/62
Hoogste telling 228 175 228 175
Aflewerings geboul 6 - 138 66
Paaltjies 0 - 3 2
Boulgemiddeld - - 26.00 28.50
5 paaltjies in 'n kolfbeurt - - - -
10 paaltjies in 'n wedstryd - - - -
Beste boulontleding - - 2/14 1/16
Vangskote/Stonkings 94/- 108/- 176/- 170/-
Bron: CricketArchive, 11 Desember 2013

Herschelle Herman Gibbs (gebore 23 Februarie 1974 Kaapstad) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy het vir die Proteas gespeel, en alle vorme vir veertien jaar gespeel. 'n Regterarm kolwer, wat meestal die aanvangskolwer was, was die eerste speler om ses agtereenvolgende sesse te slaan in 'n Internasionale eendagwedstryd teen Nederland in die Krieketwêreldbeker 2007-toernooi. Voorheen het hy ook tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1999 en 2003, die Kampioenetrofeë in 2002, 2004, 2006 en 2009, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2007, 2009 en 2010 vir Suid-Afrika gespeel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy