Hindenburg

Die Hindenburg op die grond.
Sitkamer met wêreldkaart teen die muur.
Eetsaal.
Die Hindenburg besig om te brand. ( 'n lang video)

Die Hindenburg was 'n Duitse lugskip wat op 6 Mei 1937 in vlamme uitgebars het by Lakehurst in New Jersey. Dié ramp het 'n einde aan die lugskipera gebring.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy