Hofskoen

20ste eeuse hofskoene

'n Hofskoen (Brits-engels), of pomp (Amerikaanse Engels), is 'n skoen met 'n lae snit aan die voorkant, sonder 'n vasmaakband. Hulle word gewoonlik deur vroue gedra, maar bly steeds tradisionele mansdrag in sommige formele situasies, waar hierdie styl soms 'n operaslipper of patentpomp genoem word. Pompe met 'n bandjie oor die wreef word Maria Janes genoem. Pompe mag soms 'n enkelband hê.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy