Hokkie

Hokkiespeler Anke Kühn van Duitsland tydens 'n spel van Veldhokkie
Yshokkiespeler Joffrey Lupul

Hokkie is 'n balsport wat deur twee spanne gespeel word. Elke span bestaan uit elf spelers wat 'n gekromde stok gebruik om die bal op die grond te speel. Die veld is soortgelyk aan 'n sokkerveld en net soos by sokker word doele aangeteken wanneer die bal in die teenstanders se doelhok beland. Hokkie is 'n wintersport wat deur sowel mans as vroue gespeel word. Hoewel mans voor vroue in Suid-Afrika hokkie gespeel hel, het vrouehokkie baie vinniger ontwikkel en het Suid-Afrika al die wêreld se beste vrouehokkiespan gehad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy